Friends of the Museum / Vriende van die Museum

The War museum was established in Bloemfontein during 1931 with the objective of preserving the history of the Anglo Boer war, 1899 - 1902, for the posterity. The Friends of The War Museum Society was created on 24 February 1989 as a need had arisen for closer liaison between the Museum and people interested in the Anglo Boer War.

Die Oorlogsmuseum het in 1931 in Bloemfontein totstandgekom met die doel om hierdie geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog , 1899 - 1902, vir die nageslag lewend te hou. Weens 'n behoefte om nouer samewerking te bewerkstellig tussen die Museum en persone wat in die Anglo-Boereoorlog belangstel, is die Vriende van die Oorlogsmuseum-vereniging op 24 Februarie 1989 gestig.

The objectives of the society are:

  • to create a platform for liaison between the museum and people interested in the ABW,
  • to promote museum functions, sources, services and needs,
  • to have regular meetings at the museum, where informative lectures are given, as well as regular road trips and tours to the battlefields,
  • to promote the collection and documentation of information and the maintenance and erection of objects and tourist attractions,

Die doelstellings van die vereniging is om:

  • Samewerking tussen die museum - persone wat in die ABO belangstel te bewerkstellig,
  • kennis van die museum se funksies, bronne, dienste en behoeftes te bevorder,
  • gereelde byeenkomste by die museum of op slagvelde, deur lesings, uitstappies en toere te hou,
  • die versameling en dokumentasie van inligting en die instandhouding en oprigting van voorwerpe en besienswaardighede aan te moedig en te bevorder.


Bloemfontein Branch
Year Program / Jaar Program
 
20 FEB:
Kestell-Kranslegging
Spreker: Ds Johan Lombard
 
07 MAY:
Karee-siding, Bloemfontein distr.
 
28 JUL:
Sop en Sjerrie-aand
Spreker: Blackie de Swart
 
29 OCT:
Jaarvergadering en afsluiting
Pretoria Branch
Year Program / Jaar Program
 
19 & 20 MAR:
Besoek Rietfontein naby Ladysmith
 
28 MAY:
Gedenklesing Melrose House
Spreker Prof. Fransjohan Pretorius
Tema: Melrose huis; die Britse hoofkwartier tydens die ABO.
 
30 SEP TO 4 OCT:
September Toer: Op die voetspore van genl. Ben Viljoen, deel twee.
 
09 OCT:
Lesing in Ou Raadsaal, Kerkplein. Spreker: Prof. Louis Changioun.