Friends of the Museum / Vriende van die Museum
Newsletter / Nuusbrief
Download our latest Friends newsletter, the Heliograaf:
Laai ons nuutste Vriende-nuusbrief af, die Heliograaf:
Heliograaf - Maart 2012 (Afrikaans)
( right-click and click 'Save As' / regskliek en kliek 'Save As' )
MUSEUM CLOSES FOR CONSTRUCTION
14 May 2012
- Weens die aanbring van hysbakke vir gestremdes asook 'n nuwe brand- en lugreëlingngstelsel deur Departement Openbare Werke, sal die Oorlogsmuseum vanaf 14 Mei 2012 vir 'n onbepaalde tyd gesluit wees.
Due to the installation of lifts for the disabled as well as a new fire and airconditioning system by the Department of Public Works, the War Museum will be closed from the 14th of May 2012 for an indefinite period.



